Life Healthcare
Wrong operation and

Health & Medicine

N operasie is in 2009 in my gewrig gedoen deur Dr P Spies by Wilgers Hospitaal Na die gips afgekom het het ek gesien iets lyk nie reg nie Dr Spies het ges? ek moet nog kans gee Met die 2 de opvolgbesoek het hy self besef iets is nie reg nie en my na Dr E Mennin toe verwys Daar het die stories al klaar verskil Mennin het ges? hy sou nie geopereer het nie want dis nie waar my problem is nie Spies het self vir my gese"ek het gedink dis die problem" Ek het die saak by die HPCSA aangegee maar na n ruk gesien daar gaan nie iets gebeur nie want met elke navraag se hulle net "still investigating" en toe privaat gegaan My prokureer het n verslag van Spies aangevra Toe ek die verslag lees het ek met n skok besef hoeveel leuns in die verslag is Hoekom lieg hy so Twee weke voor verjaring (3jaar) het ek n brief van die HPCSA gekry waar hulle s? die raad se bevinding is dat Spies reg gehandel het Hoe kan die HPCSA n bevinding maak sonder om my na n spesialis te stuur of my x-strale aan te vra of om net na my hand te kyk en sien dat iets fout is Hoe kan die HPCSA net sy woord aanvaar en dit glo want daar is n klomp leuns in sy verslag Tot vandag toe is my hand 10 keer erger as wat dit was


Company: Life Healthcare
Country: South Africa
City: Pretoria wilgers hospitaal
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Game
Swak diens

Vodacom
Swak diens

Aig Life South Africa
Baie slegte en vertraagde terugvoer. Eis misversta

Santam
Selfone beskadig met wassery

AIG Life South Africa
Polis gekansellee

Vaalridge Auto Bmw
BOUGHT X5 BMW NINE MONTHS AGO NOT SATTISFIED

Vodacom
DIE SWAKSTE OPGELEIDE PERSONEEL

Homemark
Verkoop van polaroid tablet aan 86 jarige

Toyota
Moeg gekla