Delta Motors
NEW CHEV 1400 UTILITY - Fuel CONSUMPTION

Cars & Transport

Ons het 'n nuwe Chev 1400 bakkie. Ons is baie teleurgesteld oor sy brandstof verbruik. Delta het gese, dat hulle die computer-box sal reset met die eerste diens en dan sal dit beter wees. Die bakkie het sy eerste diens gehad en nogsteeds is sy pertrol verbruik 10km/liter. Dis totaal onaanvaarbaar!!! Ek het op Delta se web, 'n navraag ingedien, ook toe hulle telefonies geskakel het om te hoor of ons met die diens tevrede is. Hulle het beloof om 'n Afrikaans sprekende te laat terugskakel sodat ons dit aan hom/haar kan verduidelik. ONS HET NOG NIKS GEHOOR NIE. Ons het 'n Opel Corsa bakkie gehad voor die een, ook het ons 'n Opel Corsa Sport Lite motortjie en was nog altyd tevrede met Delta se diens en terugvoer. Het dit verander sedert hulle CHEV geword het? Ons is uiters ongelukkig hieroor, Ons is ook in die mark vir 'n nuwe motortjie maar dit lyk nie of dit weet 'n DELTA produk gaan wees nie.


Company: Delta Motors
Country: South Africa
City: South Africa
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

GWM SA
Gwm kimberley geen diens

Ford
Swak diens

Toyota
Moeg gekla

Toyota
"splinter nuwe" tweede handse bakkie ontvang!!!

Mahindra SA
SWAK DIENS NA AANKOOP VAN NUWE VORTUIG!

Nissan South Africa
Stefan Meades - Nissan Navara

Toyota
Swak diens

Game
Swak diens

General Motors South Africa
EITERS PATETIES

Varsity Rentals
Uiterse swak en onprofessionele diens