Nissan South Africa
Stefan Meades - Nissan Navara

Cars & Transport

Op 22 Julie 2013 die oggend het ek probleme met my Nissan Navara gehad oppad Kimberley toe waar ek werksaam is as vee agent, ek het Nissan Kimberley geskakel wat uitgekom het om die bakkie te kom haal omrede hulle iets in die enjin gehoor het. Omrede ek afhanklik is van my bakkie, uit die aard van my werk het ek vir Frikkie Geyser by Welkom Nissan geskakel by wie ek ook my bakkie 3 jaar gelede gekoop het. Hy het my die versekering gegee dat ek oor niks bekommerd hoef te wees nie en dat hy Woensdag oggend my bakkie sal kom haal en 'n ander voertuig sal stuur waarmee ek kan ry terwyl hulle aan myne werk. Woensdag oggend was hulle in Kimberley vanaf Welkom en ek het 'n voertuig gehad om mee te ry, hy het my op hoogte gehou van my bakkie. Met die diens wat jy van Welkom Nissan ontvang kan jy nie anders as om 'n voertuig by hulle te koop nie en ek kan u verseker dit is die moeite werd om jou voertuig na hulle te neem vir 'n diens. Nogmaals dankie aan Frikkie Geyser en sy span by Welkom Nissan julle is die beste!!


Company: Nissan South Africa
Country: South Africa
City: Welkom
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Nissan South Africa
Navara is die slegste bakkie wat ek al gery het

Mahindra SA
SWAK DIENS NA AANKOOP VAN NUWE VORTUIG!

Toyota
Moeg gekla

Nissan South Africa
Bad Service

Auto And General
Insurance more problems

Nissan South Africa
Nissan: Leaving the customer worse off

Northwest Nissan
Billike transaksies ter alle tye!

Santam
Swakdiens van Santam

Nissan South Africa
Nissan Turbo failure almost causing an accident

C-track
Cancell my contract and open another contract