Jonway Motorcycles
Belowe goed wat hy nie doen niein 4 maande
- 08-25-2013
- 6
Ek het my quads na jonway hoofkantoor geneem na dat ek die quads by superior cycles gehad het. Die bikes is in n slegter toestand as wat dit daar afgelaai is by Jonway hoofkantoor. Covers is nieopgesit nie boute is nie vas nie drade lyk sleg my sitpleke op al 2 bikes is stukkend. Na dat4 maande se werk en beers R10 000.00 en toe were R3000.00 later is my bikes nog opgevoeter. Peers by Superior cycles en nog na n fait were by Jonway.
Company: Jonway Motorcycles
Country: South Africa
City: Johannesburg