Nissan South Africa
Navara is die slegste bakkie wat ek al gery het

Cars & Transport

Ek het n navara spinternuut gekoop in 2011, wat van dag een af probleme was, na menigde besoeke aan die handelaar en 2 of 3 keer sonder my bakkie vir n week op n omdat hulle voute moet uitsorteer soos om n NUWE BAKKIE TE LAAT OORSPUIT OMDAT DIE DEURE DIE VERF AF RATTLE.en vele ander probleme wat oor en oor en oor aan Nissan sa gestuur is. Lang storie kort te maak my grootste probleem is dat die voertuig uit rat uit spring op grondpad teen n spoed van 60km/h.toe is nissan sa se terugvoering aan my dat ek net moet stadiger ry op die grondpad.wel wys jou hoe min hulle weet want hoe stadiger jy ry hoe meer rattle alles en hoe meer spring hy uit rat uit.so basies het ek amper R300 000 vir n bakkie betaal wat ek nie eers op die grondpad kan ry nie, so ek moes mar eder n porche gekoop het ten minste kan ek vinniger op die teerpad ry. En ja hoekom het ek nie die selfde probleme gehad met my hilux of my vriende met hulle tritons, isuzus, Fords of mazdas nie.so as jy wil boer moenie n nissan navara koop nie.dis vir die ouens wat naweke betaal dat iemand n emmertjie modder op sy bakkie uitgooi om te wys hy kan ook 4x4


Company: Nissan South Africa
Country: South Africa
City: HUMANSDORP
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Nissan South Africa
Stefan Meades - Nissan Navara

Volkswagen
N jaar probleme nog nie uitgesorteer nie op amarok

Toyota
Moeg gekla

Mccarthy
Bad service

Nissan South Africa
Bad Service

Toyota
"splinter nuwe" tweede handse bakkie ontvang!!!

Mahindra SA
SWAK DIENS NA AANKOOP VAN NUWE VORTUIG!

Toyota
Land Cruiser 4L V6 with engine problems

General Motors South Africa
EITERS PATETIES

Zurich Insurance Company
Zurick vat 103 dae om NEE te sê