Mccarthy
Bad service

Cars & Transport

Ons het 'n nuwe voertuig by VW witbank gekoop. daar was 'n paar voute wat hulle moes regmaak.maar elke keer as ek die kar terug gekry het was die voute nogsteeds daar.eers het hulle die ou blameer wat die dienste doen.en daarna het hulle regtig net nie meer omgegee nie.ek het seker al vier keer my kar vir hulle gevat.nou weier hulle om die koop te kanseleer.ek het 'n babatjie en moes 'n nuwe betroubare voertuig kry, nou sit ek met meer probleme as voorheen.hulle gee glad nie om wat met my en my kind gebeur as die kar ons tussen niks en nerens los nie.ek het die voertuig AA toe gevat en hulle het ook saamgestem dat daar vout is met die voertuig.


Company: Mccarthy
Country: South Africa
City: Witbank
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Mccarthy
Faulty vehicle with a roadworthy certificate

Hyundai South Africa
Verkoop fabrieks foute

Pretoria Noord Toyota
Roadworthy certificate but lights not working

3way Auto
Korrupsie en bedrog

Toyota
Moeg gekla

Jet
Gate

Satinsky Group Of Companies

Mahindra SA
SWAK DIENS NA AANKOOP VAN NUWE VORTUIG!

Mahindra Sa
???

Hyundai South Africa
CD playe