John Dory's Fish
Ad bad

Cafes, Bars, Restaurants

Kan nie glo ons het weer John dory`s summer strand probeer nie!!!

het saterdag gebel en gevra het hul oester en van als seker gemaak 5 mense van desp af gery om te hoor sorry ons is toe want die krag is af bad bad het jul al gehoor van n genarator???

En ons het elke sondag gegaan maar nooit weer nie rek was nog nooit onder R500.00 maar hul kan jou nie eers laat weet sorry ons is toe oor die krag wat af is nie.

Nooit weer nie.


Company: John Dory's Fish
Country: South Africa
City: Summerstrand
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Blackberry
NOOIT IN MY HELE LEWE WEER N BLACKBERRY NIE!!!

G A Konstruksie
Werk aangevra wat gedoen is- nooit betaal nie

First National Bank
WAAR IS MY MAAND STATE???

Autopage
Klagte

Vodacom
Airtime cant upload

KFC
Daar is te veel klagtes

Hyundai South Africa
Verkoop fabrieks foute

Ford
No parts available Ford Eco Sport Aircon

John Dory's Fish
Vrek harde steak