Absa
ABSA lewer GEEEEEN diens in Citrusdal

Business & Finance

Net een teller beskikbaar, dit neem haar meer as 45min om een klient te help, terwyl die rye langer word. Bankbestuurder eers nie beskikbaar, maar kom tog later uit, sy verskoning: vanaf 2 April sal daar nog 'n opgeleide persoon wees. Wat van nou??? Ek kan nie vir meer as 'n uur in die bank staan om 'n tjek te deponeer nie, ek het 'n werk!! My werk is nie om in ABSA te staan nie!!!


Company: Absa
Country: South Africa
City: Citrusdal
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
NOTIFY ME SYSTEM

Absa
ABSA IS CLUELESS

Affinity Health
Compliment on excellent services, clienteleship

Absa
REGSDIENSTE

Absa
Absa het `n verleentheid geword

Makro
Patetiese diens

Mccarthy
VERY VERY BAD SERVICE

Absa
2de klag amper 6mnd

Absa
Absa kom nie hul ooreenkomste na nie