Affinity Health
Compliment on excellent services, clienteleship

Health & Medicine

Hi Fred

Ek wil net hiermee vir Affinity Health n e-possie stuur om vir Nicky van Niekerk te bedank vir haar uitstekende werk! Sy kan en mag maar!!! Affinity kan ge-eerd wees om so persoon in diens te he. Sy is altyd beskikbaar, volg op, vind uit, help waar sy kan, is dit ongelooflik uitstekend! Nicky is n uitstekende verkoopsdame, nie eers om te praat van die tyd wat sy na ure aan haar kliente afstaan, getroud met kind wat voorsien moet word nie! Ek het n paar Sondae nodige lastige vrae gehad wat ek vir haar kon Whatsapp en sy was ALTYD beskikbaar en reg om my te help!!! Mens kry dit nie meer nie!!! Ek hoop regtig Affinity Health sien hierdie goeie persoon en eienskappe van Nicky raak en vereer haar daarvoor!

Dankie, Nicky you are one amazing person!!!


Company: Affinity Health
Country: South Africa
City: Waterkloof Glen
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Momentum Short-Term Insurance
Uitstekende diens en Altyd Vriendelik

Momentum Short-Term Insurance
Kompliment aan Jean-Marie Louw van Globalzone Bfn

Standard Bank
Uitstekende diens

Absa
ABSA lewer GEEEEEN diens in Citrusdal

Woolworths Insurance
Excellend Service

Auto And General
DIENS AAN MY NA MOTOR-ONGELUK

Kia Motors South Africa
GOEIE DIENS GELEWER DEUR LIZ

Resprop
OBNOXIOUS BEHAVIOUR

Affinity Health
AFFINITY HEALTH STAY AWAY VERY, VERY BADE NEWS

Medipost Pharmacy
WAT het dit met jou uit te waai?