Standard Bank
Huisleningsaansoek: Mnr. B.J. en C.S. Reiners

Business & Finance

Ons het 'n vriend, wat sy huis verkoop en het ons Mnr. en Mev. Reiners belanggestel en ook 'n aanbod ingesit om die eiendom by hom te koop. Groot was ons verbasing om agter te kom dat banke nie so behulpsaam is soos wat hulle adverteer nie. Eers was ons by Absa Bank en sonder om veel te se het ons net moeilikheid gehad met konsultante. Maar het 'n vriendin aangebied om te help, wie in die Vrystaat woon en ons in Gauteng. Nietemin enige hulp was nou welkom!! Sy stel toe 'n vroutjie aan om haar te help wat met hierdie tipe lenings werk by Std Bank. Nou weer 'n maand later en ons is niks verder as wat ons was by Absa nie. Kan enige iemand ons help??? Die vriend kan nie meer die huis vir ons hou nie en gaan ons die huis verloor ASB alles is by huislenings ingedien onder verwysing 4352352 wat nou gekoppel is aan 'n nuwe aansoek onder verwysingsnr: 4370660. Al wat ons graag wil weet is of ons 'n goedgekeurde lening het, aldan nie. ENIGE persoon wat ons ASB kan help hierdie is ons toekomsdrome wat een "HEL DRAMA" afgee. Ons besef dat aansoeke sekere "prosesse" moet deurgaan - (ons het al ons samewerking gegee) maar ons "uurglas" is nou leeg!!! HELP ASB!!!


Company: Standard Bank
Country: South Africa
City: Johannesburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
VERBAND AANSOEK

Absa
PAAIEMENT NIE BETAAL

Absa
Safety hazard

Absa
Julle vat rerig julle sweet time ne...?

Absa
Sloer met boedel en verloor dokumente

Virseker Insurance
Anderste as ander???

Absa
ABSA lig net skouers op en onbehulpsaam

Absa
Nou is ek regtig

Nedbank
Huislenings afdeling is uiters swak en onbevoeg