Absa
Debiet op my rekening

Business & Finance

Daar is op 05/01/2013 'n bedrag van R2624.70 met 'n joernaal debiet teen my spaarrekening gedoen. Ek is op 7/1/13 bank toe en na 2 ure wat Clint my probeer help het kon ons nog nie vasstel waarvoor dit was nie. Ek het 2 keer die kontak ons probeer op Absa se webblad, sonder sukses. Op 16 Jan het ek die aksielyn probeer. Yvonne Makhanya het my op 21 Jan geskakel en vertel dit is vir my kredietkaart wat agterstallig is van 1998. Ons is gelikwadeer in 1998 en het dit so aan haar genoem. Sy vra toe ek moet die nodige dokumente vir haar stuur, dieselfde aand het ek dit aan haar gemail. Ek vra vir vordering op my klagte op 24 Jan, waarop Yvonne my laat weet op 25 Jan ek moet dit in Engels doen, wat ek ook toe doen.. Op 30 Jan vra ek vir vordering, geen antwoord, op 5 Feb vra ek vir vordering, geen antwoord. Wat moet ek dan nou nog doen sodat hul die bedrag kan krediteer!!!


Company: Absa
Country: South Africa
City: Head Office
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Just Letting
Slapgat arogante diens

Absa
ABSA aftrekkings

Vodacom
Verandering van bank besonderhede

Absa
Internet Banking

Edgars
Situation of my case on my account

Standard Bank
Deposito verkeerdelik gedoen

First National Bank
Julle nNeUk vir my rond

Vodacom
NOKIA LUMIA 820 / NOKIA ASHA 306

Discovery Health
Discovery se swak diens!!!