Hyundai South Africa
Uiters ontevrede oor Hyandai accent!!!

Cars & Transport

2012-01-07 na George vir toetsbestuur. 2012-01-13 was die voertuig by die handelaar en aan my uitgeboek. 2012-01-17 is die volle bedrag aan die handelaar oorbetaal. 2012-01-21 weer na CAW om voertuig in ontvangs te neem. Kobus Marais, verkoopsagent, was sportief aangetrek. Die voertuig was NIE geregistreer NIE.Teveel moeite om na Kannaland te ry.2012-01-27 eers geregistreer.2012-01-31 was die nommer plate per koerier by my afgelewer en opgesit.2012-11-28 het ek die voertuig vir sy eerste diens geneem en was daar gese dat hulle my kan gaan aflaai en later weer kom haal aangesien daar geen voertuie beskikbaar was nie. Na die diens is ek in kennis gestel dat die vere en skokbrekers na 15260km gedaan is en moet vervang word. Dit het veroorsaak dat die bande vinniger afloop. Ek is in kennis gestel dat hulle die parte gaan bestel en my laat weet om weer die voertuig te bring vir herstel.2012-12-13 het ek navrae gedoen oor die parte wat nog nie ontvang is nie.2013-01-14 het ek WEER NAVRAE gedoen by Chris en is meegedeel dat die parte nog nie ontvang was nie. Ek het versoek om met Frank, Werkswinkelvoorman te praat en is meegedeel dat hy nie beskikbaar is nie. Tot nou nog NIKS GEHOOR NIE!!!


Company: Hyundai South Africa
Country: South Africa
City: George
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

South Cape Auto
BAD SERVICE AND COMMUNICATION

GWM SA
Gwm kimberley geen diens

Telkom
Raadop!!!

Mahindra SA
SWAK DIENS NA AANKOOP VAN NUWE VORTUIG!

Denttech
Unprofessional Service delivering

GM Imperial
SWAK DIENS

Hyundai South Africa
Swak na verkope diens

Gm Imperial
Swak kliente diene

Toyota
Moeg gekla