Cib Insurance
SHAME ON YOU CIB

Business & Finance

Ek het versekerings polis 2 maande terug gekanselleer by CIB telefonies nou weet niemand daarvan nie. Nie aan my genoem on dit op skrif te sit en nie gese dit in orde. Weer vandag oor die R4000 van my gevat en weier om my te refund!!!
Dis blatante slegte diens en onaanvaarbaar...


Company: Cib Insurance
Country: South Africa
City: Johannesburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

American Swiss
Slegte/Geen diens

Medihelp
Ad service

Jacklin Enterprises
PATETIES VERBY!!!

Neovision
Baie slegte diens

Vodacom
SLEGSTE KLOMP MENSE

AIG Life South Africa
Polis gekansellee

Outsurance
Gooi 'n foon neer in my oo

Cell C
ACCOUNT CANCELLED 2008

Budget Insurance
BAIE SLEGTE DIENS!!

Absa
Claim 2499889