Standard Bank
Naam verkeerdelik op verband

Business & Finance

In 2006 het ek en my dogter gesamentlik 'n verband op 'n eiendom uitgeneem, maar in April 2013 is my deel aan haar verkoop sodat sy nou die alleen eienaar van die eiendom is en my naam moes op die verband vervang word. Op 11/9/2013 het ek 'n staat van die verband van my plaaslike tak van Standardbank verkry wat aandui dat beide ons name nog op die verband is, maar op 2/10/2013 is afskrifte van die transportakte (Snyman de Jager prokureurs en Weiss prokureurs) wat duidelik op die verbandakte met 'n endosment aandui dat my dogter nou die alleen skuldenaar op die verband is. Kan Standardbank ASSEBLIEF vir my die teenstrydigheid verduidelik. Ek wil dit opskrif sien en moet asb. NIE 'n "call centre" consultant dit laat hanteer nie, want met elke navraag wat ek gedoen het, het ek verskillende antwoorde gekry. Ek dink nie ek hoef te verduidelik dat om nie 'n eiendom te besit, maar 'n gesamentlike verband daarop te he geweldige finansiele implikasies vir my inhou nie
(Report edited by Hellopeter.com)


Company: Standard Bank
Country: South Africa
City: Pretoria
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Standard Bank
Kry nie terugvoering vanaf standard bank

Absa
VERBAND AANSOEK

Absa
Geen terugvoering

First National Bank
BAD SERVICE TO CANCEL BOND

Absa
Sloer met boedel en verloor dokumente

Nedbank
Ek moet betaal want hulle het nie diens gelewe

Vodacom
GEE HELP

Checkers & Checkers Hypers
Swiping a product at the till point more

Standard Bank
NO FEEDBACK REGARDING PAYMENT: ESTATE LATE

Mtn
Bad service