Standard Bank
Kry nie terugvoering vanaf standard bank

Business & Finance

Daar is 'n verbandakte B76484/1992 op Ged 3 Plaas Ganspan in die naam van Legkraal Eiendomme CC waarna ontdek is dat dit 'n standardbank leningsrekening is. 1. Afskrif van akteskantoor se datastrokie
2. afskrif van verbandakte B76484/1992 3. afskrif van die Cipro soek. GED 3 PLAAS LEGKRAAL
RESTANT PLAAS LEGKRAAL; en GED 3 PLAAS GANSPAN
Was verbind onder bogemelde verband ten gunste van Standard Bank vir 'n bedrag van R500 000.00 in die naam van Legkraal Eiendomme CC, welke verband geregistreer is op 28 Julie 1992.
Gedurende 2001 blyk dit dat GED 3 PLAAS LEGKRAAL en RESTANT PLAAS LEGKRAAL verkoop is en laasgenoemde gedeeltes is onthef uit die werking van die verband. GED 3 PLAAS GANSPAN is dus nog al eiendom wat oorbly onder die verband. probeer uitvind of hulle nog enige inligting op hulle rekords het ten einde 'n leningsrekening te kan bekom. Gemelde Prokureurs het laat weet dat hulle geen meer rekords het van 2001 op die aangeleentheid nie. Wat ek verder kon aflei was dat die vorige lid van die BK, Mnr Durr, die BK oorhandig het oorhandig het aan Mnr Grobbelaar op 8 Februarie 2001. Die lening by
Standard Bank (geregistreer in 1992) was dus 'n las teen


Company: Standard Bank
Country: South Africa
City: HENDRINA
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Standard Bank
Naam verkeerdelik op verband

First National Bank
BAD SERVICE TO CANCEL BOND

Absa
VERBAND AANSOEK

Outsurance
Outsurance Discriminating against White Female

Standard Bank
NO FEEDBACK REGARDING PAYMENT: ESTATE LATE

Absa
SWAK DIENSTE - BELIEG KLIENTE OP SKRIF!!!

Standard Bank
Standard Bank Kredietkaart hou nie by ooreenkoms

Tissa
Take your money and promise employment!!!

Vodacom
Kanselleer van kontrak vanaf data basis

Cell C
ACCOUNT CANCELLED 2008