Absa
Intrest rate accepted and then changed

Business & Finance

Ek wou n Mahindra gekoop het by Rustenburg Mahindra en hulle het vir my gese Absa gee vir my n rente koers aan van Prima - 1.06% wat ek toe aanvaar het. Die volgende oomblik kan dit nie gegee word nie maar n Prima van 8.5% op n gekoppelde koers. Ek is n exceller klient by Absa en verwag darm beter diens.
Ek glo nie Absa kan stelsel foute bekostig nie. Dit is ook nie die eerste keer wat ek met Absa se voertuig finanseering probleme kry nie. Ek oorweeg dit om al my belange weg te vat by Absa. Lees onderstaande van Mahindra

Goeie middag Mnr. Hand

Soos belowe het ek my bes probeer om die rente koers so laag moontlik te kry en ek het 2minute terug van ABSA 'n finale goed keuring gekry op 'n gekoppelde koers van 8.5%- Prima. Dit is die beste wat hulle kan doen.

Die Prima -1% het ontstaan a.g.v. 'n stelsel probleem wat vanoggend eers uit gesorteer was. In tussen het ek met ons BDO gepraat en ook die ABSA Accounts Manager om te sien of hulle vir ons die laagste koers moontlik kan kry.
Sal u my asb laat weet hoe u verkies om voort te gaan, dan kry ek gou alles reg sodat ons vanmiddag kan aflewering doen.

Ek hoor graag van u.

Letitia Booysen
Finance & Insurance Business Manage


Company: Absa
Country: South Africa
City: Rustenburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
REGSDIENSTE

Absa
VERBAND AANSOEK

Absa
ABSA lig net skouers op en onbehulpsaam

Mahindra SA
Bad Service at Mahindra SA

Standard Bank
Stanic is besig om ons... te strip

Absa
Card stopped twice in 2 months

Absa
Geen terugvoering

Mahindra Sa
???

Absa
Verander rente wat vasgestel moet wees

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering