Absa
Verander rente wat vasgestel moet wees

Business & Finance

Ja nee as jy k@#$$#@K in jou lewe wil he behoort aan ABSA elke jaar selde storie oor en oor en ja probeer hulle bel hou 3 keer vir 25 minutr aan na kaart afdeling dan se hulle los boodskap en ons bel jou oor 48 uur en bel jy aksies lyn hou jy vir 53 minute aan dan gaan foon dood geen wonder hulle steel geld nie so asb mense bly weg van ABSA gaan na Capitek bank baie bete


Company: Absa
Country: South Africa
City: Kaartafdeling en aksie lyn
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

J&k Mobile Mechanic 24/7
J&K MOBILE MECHANIC 24/7 moet beginners wees

Absa
VERBAND AANSOEK

Absa
ABSA lig net skouers op en onbehulpsaam

Adt Security
Swak diens en geen response

Capitec Bank
Hulle laat ander mense my geld uit die bank steel

Absa
ABSA IS CLUELESS

Absa
Ek soek my geld!

Bluebean
6 MONTHS

Absa
REGSDIENSTE