Outsurance
Outsurance Discriminating against White Female

Business & Finance

Wie dit mag aangaan

Nog nooit in my lewe is ek behandel en teen gediskrimineer soos die laaste tyd deur die polisie inspekteur en deur OUtsurance se asessor nie. Albei genoemde partye is van ander etniese groepe, ek is 'n blanke dame. Dit was duidelik gewees dat hierdie inspekteur en die asessor saam gewerk het om teen my te diskrimineer. Ek gaan hierdie nie hier los nie, ek gaan hierdie aan die koerant skrywe en tesame gaan ek my fotos deur stuur van die inbraak wat plaas gevind het op ons plot.
Ons bly tans 70km buite kant Otjiwarongo, Okahandja se kant toe, maar dit is nie ons plaas nie, ons bly tans saam met my man se ouers en die plaas is verkoop. Ons is onlangs gevra deur die nuwe eienaars van die plaas dat ons asb plan moet maak om ons self ander heenkome te kry so gou moontlik.
My man het toe die bou planne op die plot begin so teen begin 2012, tesame die twee containers wat reeds op die plot was te gebruik om van ons goedere te stoor. Om die situasie te skets om dit makliker verstaanbaar vir u te maak: Ek en my man is September 2011 getroud, ons het plaas toe gekom want my man se transport besigheid is op die plaas sowel die kantoor. Ons bly saam met sy ouers in di


Company: Outsurance
Country: Namibia
City: Namibia
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
Nou is ek regtig

Absa
Waiting for service

Checkers & Checkers Hypers
Lam vleis met groeisels, en mif

First National Bank
WAAR IS MY MAAND STATE???

Beeld
Geen aflewering van Beeld

Absa
Nagmerrie in Thailand

Emporium Hair & Beauty
Onaanvaarbare en onvanpaste gedrag teenoor klient

Absa
SWAK DIENSTE - BELIEG KLIENTE OP SKRIF!!!

Tissa
Take your money and promise employment!!!

Vodacom
Or Not?