Autopage
Asseblieftog
- 04-17-2013
- 12
Op 1 April gevra vir "international roaming" in die kantoor en forms ingevul. 2de April vertrek Algeria toe. tot op hede geen roaming nie, op stelsel wys dat alles reg is maar geen diens nie. Wat moet mens alles doen om ordentlike diens te kry. Ons kry dit nie verniet nie!
Company: Autopage
Country: South Africa
City: Gauteng