Telkom
ADSL AND SWICHBORD DOWN SINCE 20 SEPT 13

Telecommunications

Vandag is dag 19 sonder ADSL en skakelbord. Daar was blykbaar 'n motorbotsing teen 'n Telkom-boks in Jip de Jager, Welgemoed. Sedertdien het ons kantoor geen internet en skakelbord fasiliteite nie. Die laaste kommunikasie van Telkom was op 30 September: There is still an open fault out on your line. Swak!! Onaanvaarbaar!! En dit is NIE net ons kantoor wat gebuk gaan onder hierdie swak diens nie - maar letterlik honderde Telkom gebruikers. Ek lees op facebook dat van die landlyne in die omgewing herstel is, maar niemand het hul eie nommers nie - dis 'n deurmekaarspul.
GEEN DIENS!!
GEEN DIENS!!
GEEN DIENS!!


Company: Telkom
Country: South Africa
City: BELLVILLE
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Telkom
Geen Diens, Geen Terugvoering

Telkom
Geen diens

Telkom
Geen diens sedert 10 April 2013

Telkom
SWAK DIENS

Telkom
In die steek laat van verbruikers

Jet
Oorhandig na reeling oor betaling

Nashua Mobile
Klieente Diens-Geen diens!!!

Autopage
Asseblieftog

Sasol
Swak diens en bestuu