B Smart Communications
The worst communication systems in South Africa

Telecommunications

Ons het die sisteem gekoop vir meer as R30000.00
die telefone werk nie soos hulle beloof het dit sal werk nie.
Jy kry hulle nie aan die hande nie.
Twee keer uitgekom, en niks reggekry nie.
Toe stop ons die aftrekorders by die bank.
Daar moet elke keer 2 bedrae afgaan wat R1300.00 pm beloop en dan nog die gewone Telkomrekening.
Hulle het gereel vir n ADSL lyn wat nie gewerk het nie
Toe skakel die finansiele maatskappy ons en se ons het n kontrak met hulle en moet die hele bedrag betaal as ons wil kanseleer. Sy het ons laat skik op R18000.00. Wat ons toe betaal het en gedink ons is ontslae van hulle.
Twee maande later gaan die aftrekorders net weer aan op ons bank.
Ons skakel die dame weer en sy se dis onwettig en sy gaan hulle skakel om dit te stop.
Nou wil ons aansoek doen vir telkom ADSL bundle.
Ons kan glad nie die ander ADSL lyn kry nie voor die Skelm Firma die ADSL lyn by Telkom gekanseleer het nie.
En ons betaal die huurgeld van die lyn elke maand.
Waar kry ons hulle aan die hande om dit vir hulle te se om dit te stop?
Robertson Skrynwerkers
Robertson
0236262753


Company: B Smart Communications
Country: South Africa
City: Parow
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Multichoice
My DSTV is elke ogend af

Vodacom
Vodacom

Standard Bank
Hulleverneuk my met my kr kaart en gee swak diens

Sportscene
Kan nie hulle werk reg doen nie

Telkom
Cancel my internet line, sent me proof

Cell C
SWAK SWAK SWAK KLIENTEDIENS

Outsurance
Hoeveel mense word so gevang???

Absa
VERBAND AANSOEK

Discovery Health
AGTERSTALIG