Cell C
Patetiese diens! En nie die 1ste keer nie!!!

Telecommunications

Ek het namens my verloofde ingeskakel op die 14/11/2013 17:40om navraag te doen hoekom ons kontrakte verskil aangesien ons op die selfde dag albei fone gekoop het met presies dieselfte kontak. Die dame wie ons gehelp het, het hoog en laag belowe om 'n "case" te log, want self erken dat dit moontlik 'n fout is. Sy het ons besonderhede geneem en ek self vir haar 'n altranatiewe nr gegee vir ingeval sy nie my verloofde in die hande kon kry nie. Raai net flippen wat en ons het dit so verwag!!! Sy het nooit die "case" gelog nie... Ek so keelvol vir Cell C ek kan teen die mure uitklim. Ek kan nie eers Cell C mee vedra nie. CUSTOMER SERVICES is die mees patetiese mense ooit ek seker julle stel mense daaraan met die laagste IK!! Op die stadium gaan ek vir julle s? vat die fone en druk dit waar die son nie skyn nie. Julle kom nie julle ooreenkom met ons na nie - julle breek eindelik kontrak. Ek stel voor ons stop die hele besigheid ek sal met graagte my foon vir julle terug gee en julle stop dan ons kontrakte ek sal heelwat eerder na Vodacom toe gaan ek kry BAIE BAIE beter diens van hulle en as ek 'n probleem het los hul dit dadelik op!! nie 4 jaar nie!!


Company: Cell C
Country: South Africa
City: Customer Services
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Bluebean
6 MONTHS

Cell C
SERVICES

Memory Ranch
Wat n plesie

Jet
Swak Diens, onbehulpsaam, onkundig en ongeskik

First National Bank
Bedrog in advertensieveldtog

Avon Justine
BAD SERVICE

Nashua Mobile
VERANDER VAN KONTRAK SONDER KENNIS GEWING

MBD Attorneys
Harassment

Standard Bank
POOR POOR POOR