Avon Justine
BAD SERVICE

Miscellaneous

Ek is baie teleurgesteld in die diens wat julle reps van Avon verskaf. Ek is nou by die vierde agent wat absoluut patetiese diens lewer, of ek kry haar nooit in die hande nie of sy antwoord nie smse nie. Ek het dringend produkte nodig maar kry net mooi geen diens uit julle agente nie. Ek oorweeg dit baie sterk om na 'n ander produk oor te skakel. Julle diens is uiters pateties!!!


Company: Avon Justine
Country: South Africa
City: BOKSBURG
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Santam
Kompliment

Simply Shoes
PUIK DIENS

Absa
Patetiese diens

Prepaid24
GOEIE DIENS!!!

Cell C
Patetiese diens! En nie die 1ste keer nie!!!

8ta / Telkom Mobile
Hou so aan

Zuid Afrikaans Hosptial
BESTE MEDIESE DIENS

Auto And General
Baie dankie

Bakenkop Animal Clinic
Beste diens