Cell C
HUAWEI TABLET
- 08-01-2013
- 4
Ek het op 23/3/2012 twee Huawei S7 Slim tablette by Cell C gekoop met 'n 24 maande kontrak
Albei tablette se batterye is nou gedaan en wil nie meer herlaai nie - Cell C se verkoopskonsultante deel my toe mee dat hulle nie die batterye aanhou nie en stuur my van die een winkel na die ander - NIEMAND kan my help nie - Batterye onverkrygbaar - Ek gebruik die tablette daagliks en hulle is nou vir my van geen waarde maar ek moet maandeliks aanhou betaal -
PASOP VIR PRODUKTE MET VREEMDE NAME BY CELL C - Hulle trek eenvoudig hul skouers op en jy bly betaal!
Company: Cell C
Country: South Africa
City: Potchefstroom, Mooirivie