Pick 'n Pay
Attitudes and service

Shops, Products, Services

Goeie dag dit is die tweede keer wat ek uit pick and pay sinoville uitloop oor hulle diens,

Laas week was dit n geval van daar is twee tille oop en n magdom kliente wat staan en geen express til ek het my mandjie goed net so gelos en vir n manager gese sorg dat julle branch manager my bel, niks terugvoer gekry nie

Ek is vandag weer in die branch wragtig sal een van die staff voor my indruk en haar goed betaal, die verskoning van die teller sy mag.
Weereens my trollie gelos

O ja dit nadat ek vanogend net vinnig in was by wonderboom junction se pick and pay vir melk en die melk op die rakke die 9de verval het al vandag is die 12 de. En die ander fairview melk op die rak het geval en net so teruggesit so vuil


Company: Pick 'n Pay
Country: South Africa
City: Sinoville
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Shoprite
SUUR KOEI

The Wedding Design Magazine
Een verskoning na die ande

Cash Crusaders Franchising
MOEG GESUKKEL!!!

Multichoice
Word asb wakke

Wimpy
Swak diens

Pick 'n Pay
Klient diens

Pick 'n Pay
Kassier met smartshopper kaart

Doves Funerals Insurance
Doves gee swak diens en het geen simpatie

Pick 'n Pay
N 2DE KEER TEVEEL BETAAL???