Pick 'n Pay
Kassier met smartshopper kaart

Shops, Products, Services

Ons het gou by pick n pay in gegaan vir katkos. ons het by baskets only ry gestaan. tot my verbaasing sien ek die kassier het haar persoonlike smartshopper kaart by haar agter die till. nou het ek gewonder van wanneer af kassier by hulle tille mag sit met n banksakkie van hulle eie geld en eie smartshopper kaarte? toevallig het sy haar kaart geswipe toe n kollega haar inkopies betaal. ek kan nie dink dat so iets toegelaat kan word nie. hoeveel punte word so deur pick n pay kassiere verdien as hul kliente help wat nie smartshopper kaarte het nie. ek sien dit as laks. ons as kliente moet duur betaal vir die bietjie wat ons terug kry en ander wat vir die maatskappy werk het dit maklik. ek is baie ongelukkig oor wat ek aanskou het. ek moet se hier in die wes kaap is pick n pay pateties. oor die algemeen is pick n pay's se diens swak en rakke permanent leeg met flou verskonings. pick n pay word wakker. julle moet dalk ook julle rasse kombinasie reg kry. waar is die witmense in julle winkels want ek sien net swart, kleurling en indier mense.


Company: Pick 'n Pay
Country: South Africa
City: Somerset west
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Caltex
Swak kometaar oor wit mense

Pick 'n Pay
Worst Attitude Ever!

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Pick 'n Pay
SWAK DIENS EN AREA BESTUURDER LIEG VIR CUSTOMER

Bluebean
6 MONTHS

Pick 'n Pay
Klient diens

Vodacom
Vodacom

Clientele Life
Geen terug voering oor uitkeer van die polis geld

Checkers & Checkers Hypers
Aie swak houding