TAKEALOT.com
LEWER 2 EN VOER NIE INSTRUKSIES UIT NIE

Shops, Products, Services

Ek het reeds verlede week vir hulle laat weet, hulle het 2 fakture op 1 bestelnommer gelewer en dat hulle die addisionele "tablet" Maandag, 22 Julie 2013 moet optel te Beaufort-Wes. Tot en met vanoggend wag ek nog vir amptelike papierwerk en bevestiging van die optel van "tablet".

Ek het ook uitdruklik instruksie gegee dat 'n faktuur nie by aflewering moet saamgaan nie, want dit is 'n geskenk. Fakture was in beide pakkies.

Ek is regtig baie teleurgesteld in Takealot! Ek bestel by hulle en ek was nou al met 2 aflewerings uiters ontevrede. Hulle sal regtig hulle sokkies ten opsigte van klientediens moet optrek - daar is ander maatskappye soos Yuppiechef wat ons WOW!!!


Company: TAKEALOT.com
Country: South Africa
City: Johannesburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

CNA
RETURN VAN GAME NIKS GEHELP NIE

J&k Mobile Mechanic 24/7
J&K MOBILE MECHANIC 24/7 moet beginners wees

Homemark
Verkoop van polaroid tablet aan 86 jarige

Capitec Bank
Hulle laat ander mense my geld uit die bank steel

Kia Motors South Africa
Fabrieks fout op Aircon

Mr Price
Mr Pric wat 'n useless company

Acd Motors
Vehicle-VW TOURAN 1.9 TDI 2006, Reg no DHR 917MP

Heads Together
Baie ongelukkig

Budget Insurance
BAIE SLEGTE DIENS!!

Investment Pools
Aie swak diens