Incredible Connection
NO STOCK ALL CAPE BRANCHES WHEN NEW SPECIAL START!

Shops, Products, Services

Hoe Kan lncredible Connection hul nuwe Specials wat die 9 Januarie begin ORAL adverteer met NO STOCK!! vir my is dit Misleidende advertensie want hulle Kan nie Deliver Wat hul adverteer!! En die Op die tweede dag?? VOLGENDE WEEK Word die StOCK glo eers GE-ORDER??? Die dame wat waarneem by Somerset Mall Shaida het my meegedeel die gaan nie help oM by Incredible hoof Kantoor n Complaint te log want hulle Kan niks doen nie, dis hoekom ek hoop iemand Kan my verwys na die regte persoon? Die bestuurder Armie is ongelukkig Met verlof want ek glo hy sou Sorg dat ek n gelukkige klient gebly het deur my Ander opsie te gee. Dit is weer waar bestuurvernuf n Groot Verskil maak om KLIENTE GELUKKIG TE HOU!! Baie TELLEURGESTELD INCREDIBLE CONNECTION!!


Company: Incredible Connection
Country: South Africa
City: Somerset Mall
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Incredible Connection
SOMERSET MALL IS N TAK WAAROP JULLE KAN TROTS WEES

Makro
Patetiese diens

CNA
RETURN VAN GAME NIKS GEHELP NIE

Pick 'n Pay
Kasier/Vloer Bestuurder maak Klient uit as leunaa

Cellucity
Waiting foreve

GWM SA
Gwm kimberley geen diens

First National Bank
Wat moet mens doen om regte inligting te kry

Incredible Connection
Incredible Connection never see me again

Autopage
Kan nie help oor die foon nie