Checkers & Checkers Hypers
Beskadiging van eiendom

Shops, Products, Services

2 Maande gelede is ek by die betaalpunt deur die gesig geslaan met 'n mat. My bril is platgeslaan teen my gesig, aanvanklik was my neus net seer, maar toe ek die strokie moes teken bly my bril afval. Toe ek hom afhaal sien ek die brug oor my neus is erg gebuig. Ek het 'n raamlose bril. Dus is dit duurder as ander omdat hulle in die glas boor om die raam in te sit en die glas versterk is, ek het ook anti reflektor op. Siegfried het gese ek moet net 'n kwotasie kry, hulle sal dit vervang. Gister was ek by Checkers omdat ek nog niks van hulle gehoor het nie. Nou wil hulle skielik eers weet wie is my Dokter, waar het ek my bril gekry. Dit terwyl daar 4 getuies was waarvan 3 personeellede. Moes dit nie al 'n maand terug gewees het nie? Ek is lus om 'n prokereur te gaan sien. Die skuldige betaal mos gewoonlik die koste. Miskien kan ek dan eis vir die feit dat ek met 'n bloukol oor my neusbrug moes rondloop etc etc


Company: Checkers & Checkers Hypers
Country: South Africa
City: Roodepoort
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Checkers & Checkers Hypers
Besering en beskadiging van eiendom

Spec-savers Sa
Nuwe bril

Spec-savers Sa
Patetiese diens

GWM SA
Gwm kimberley geen diens

J & H Auto Spray
Really taking my elderly parents for a ride

KFC
2 Keer vir dieselfde kos betaal

Elwierda Glass And Aluminium
GEEN DIENS

Acd Motors
Vehicle-VW TOURAN 1.9 TDI 2006, Reg no DHR 917MP

Imperial Select Multi Franchise
Bad Service and Feedback

Checkers & Checkers Hypers
No feedback on prev complain and wrong info given