Clicks
Revlon Coulorstay out of stock 3 months

Shops, Products, Services

Goeiedag. Ek gebruik al jare revlon en wel 'n botteltjie per maand. My kleur is Revlon Coulorstay sand beige. Vir 3 maande het Clicks nie voorraad nie. Die 1ste maand het ek niks gese en die naaste geneem wat medium beige was. Die 2de maand het ek weer sand beige gevra en weereens niks. Neem weer medium beige en bel en vra hoekom daar nie my kleur is nie. Die persoon het my ingelig dat dit nie aan clicks verskaf is nie. Toe ek haar vra hoekom nie was die verskoning dat revlon nie verskaf het nie en toe ek haar vra of hulle ooit bestel het s? sy dat Clicks se verskaffers out of stock is. (Onaanvaarbaar). Gisteraand kom ek die 3de maand by clicks en daar is nie Revlon sand beige of medium beige nie. Ek was haastig en neem toe natural beige. Daar is geen teken op die rak dat die verskaffer out of stock is nie en wat gebeur as ek nou volgende maand daar kom en daar is nie 'n kleur wat ek kan gebruik nie. Clicks in Oudtshoorn se kliente diens is power en daar praat ek nou van persoonlike ondervinding, aangesien ek reeds op 'n vorige geleentheid aan Mikel Watson en Albert Fittz gerapporteer het.


Company: Clicks
Country: South Africa
City: Oudtshoorn
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

GWM SA
Gwm kimberley geen diens

Woolworths
Versekering op rekeninge

Medihelp
Ad service

American Swiss
Slegte/Geen diens

First National Bank
WAAR IS MY MAAND STATE???

Aig Life South Africa
Baie slegte en vertraagde terugvoer. Eis misversta

Dis-Chem
Baie slegte diens

Kair Hair products
Kair hightlight kit

Doves Funerals Insurance
Doves gee swak diens en het geen simpatie