Spar
Inappropriate deceit

Shops, Products, Services

Manager Buks het geen maniere en ken wat ann gegaan het en is nie bekommered nie. Hom houding soos a besigheids man as soos iemand wat nerens in a winkel gewerk het nie.

Ek was daar om goede te koop en ek ken goed hoeveel geld het ek gehad. Nadat ek gebetaal het. Die teller wou weet het die klein geld van my af gesoek vir haar petty cash.

To ek die geld mooi op die tafel gesit sy het dit klaar in die till gesit het. Eh het gaar tien rand extra gegee het. Ek het vir hulle gese wat aan gegaan het. Toe se sy Elsie sy sou die geld terug eis. Van more het Buks baie gepraat sonder om die kameras te kyk of haar te vra.

Hy se ons moet nie met meer as ses rand kleingeld betaal maar hy het geen borde wat dit bewys. Hom maniere and houding vir a manger van a super spar as soos a kind.
Hy ken goed wat het aan gegaan en nou toe ek van more met hom gepraat was hy te skaam en verbaas. Hy se hy het baie klein geld dan hoekom het elsie so vinning vir a klient gevrae sy was kort R5; R2 en R1.

Dit bedoel hy slaap en hy weet nie wat aangaan nie.


Company: Spar
Country: South Africa
City: Saxby
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Sanlam
Not informing customer!!!

Capitec Bank
Hulle laat ander mense my geld uit die bank steel

Koek N Loer Tuisnywerheid
WERK JOU AF, EN GEEN BETALING NIE!!!

Rochester Home Decor
BAD SERVISE

First National Bank
E-bucks dufault

Homemark
Call and take money from your account

Standard Bank
Geld kom terug na my

Sanlam
I am not satisfied with the answer from SANLAM