CTM
Great service end knowledge of his work

Shops, Products, Services

Op Sondag 13 Januarie 2013 het ek en my vrou aankope van oor die R35000-00 gedoen by CTM Gezina, ek is geassisteer deur Benni Van Den Berg. Dit was 'n great shopping experience en Benni het regtig uit sy pad gegaan om my en my vrou te help. Die aflewering en als het seepglad verloop. Baie Dankie Hendrik en Venessa Nel


Company: CTM
Country: South Africa
City: Gezina
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Atterbury Motors
Waar kwaliteit diens wel bestaan/toegepas word

Bulls Eye Auto
Lieg en Bedrieg is daardie motor handelaar se lese

Nedbank
Goeie diens

Outsurance
Thank You Poobie for your excellent service!!!

Standard Bank
Swak terugvoering

Prepaid24
Baie dankie

Makiti Wedding Venue
Thank you

Kalahari.com
Ek is AFRIKAANS!!!

G A Konstruksie
Werk aangevra wat gedoen is- nooit betaal nie