Beares
Sealy Copperfield/Sealy Darby Pampertop

Shops, Products, Services

Ek het bed aangekoop en (Het foto vir bewys) hetc dadelik rapporteer dat die matras se stiksels lostrek. Ek het weer rapporteer dat die matras pap geword het. Na gedurige opvolg is die bed omgeruil, vir 'n Darby, angesien die Copperfield nie meer in die reeks beskikbaar is nie.
Ek het terug gegaan en gese dat die bed, my rug sowel as my vrou sin (sy't 'n rugprobleem na motorongeluk) pyn vreeslik! Die matras het ek dadelik met my spaarkamer se matras vervang. Intussen het die basis een dag 'n hengse klap geluid gemaak, ek het dit weer rapporteer!
Nou is daar BAIE stories. Eerstens moet ek n bed aankoop wat my meer as R3000 ekstra gaan kos, en nou moet ek vir die basis amper 'n ekstra R500 betaal om om te ruil.
My behoefte is op dag 1 aan die verkoopsdame genoem, ek soek n goeie langer bed en dit moet my gewig van 135kg kan dra, en dat my vrou rugprobleme het. Aankoop 27/01/2011 en aflewering was langer as 2 weke later. Toe ek inskakel het hulle gese die waarborg is 3 jaar, 12 diensjare.
Kan u my help asb. Ek soek nie meer hulle beddens as dit die diens is nie! En terloops die verkoopsdame het my meegedeel dat Bears nie die "regte Sealy's" verkoop nie, maar 'n "Brand" produk


Company: Beares
Country: South Africa
City: Bethal
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Dial-a-bed
Bongani is die swakste Sale persoon ooit

Medi Centre Bedshop
Promises promise

Western Bazaars Discountcity
Ad service to customers

Mattress Medi Centre
Moet nooit by Mattress Medi Centre koop nie!!

Samsung South Africa
After Sale

Absa
VERBAND AANSOEK

Maneki
Dit vat 'n ewigheid

Vodacom
Vodacom

Beares
Vegas sleeper bank gekoop - 2012/05/29

Futuris Monitoring Services
ALARM WERK NIE MAAR DEBIET ORDER GAAN DADELIK AF