Mattress Medi Centre
Moet nooit by Mattress Medi Centre koop nie!!

Career & Work

Ons het 05/06/2013 'n Spine Align bed gekoop MET 'n 20 jaar waarborg, nou na 10 maande is die een kant van die bed 'n in geslaap ten spyte van die feit dat ons die matras gedraai het volgens hulle instruksies.

Die winkelbestuurder en die areabestuurder was hier en hulle sien klaarblyklik niks fout met die bed nie - maar dit sal mos so wees.

Ek het 'n oproep ontvang wat se ek moet die matras inbring sodat hulle dit fabriek toe kan stuur - instussen sal ek seker maar op die grond moet slaap of hoe? Ek weier en se dat hulle 'n nuwe matras kan bring en dan die ou een saamvat fabriek toe, wat hulle natuurlik geweier het.

My man skakel toe met hulle en praat toe met die eienaares, waar hy aandring op 'n nuwe bed of ons geld terug wat sy net weier het ongeag van die waarborg, sy wil nie die bed terug he nie - dit is tweedehands...

Die winkelbestuur het toe ek die eerste keer by haar was gese dat hulle al in Oktober verlede jaar 'n klagte gehad het oor 'n bed en dat dit verlede week eers uitgesort is - ek dink dit is absoluut pateties!!!

Ons sal dit verseker nie hier los nie!!


Company: Mattress Medi Centre
Country: South Africa
City: Brits
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Medi Centre Bedshop
Promises promise

Western Bazaars Discountcity
Ad service to customers

Hyundai South Africa
Verkoop fabrieks foute

Wonga
Waiting for a back payment form Wonga

Discovery Health
Discovery se swak diens!!!

Homemark
Call and take money from your account

Game
Swak diens van Game Drie Riviere

Russells
Swart sitkamerstel is met wit garing gewerk

Varsity Rentals
Uiterse swak en onprofessionele diens

Mahindra SA
SWAK DIENS NA AANKOOP VAN NUWE VORTUIG!