Pick 'n Pay
Bougth my children clothes

Shops, Products, Services

Ons was so maand en n half terug op vakansie in George ek het toe sommmer vir my 3kinders daar by Pick and Pay winters klere gekoop. Nou het my baba Dogtertjie van 4maandese sweetpak wat ek gekoop het begin los skeur sy het dit net eenkeer aangehad. As ek geweet het Pick and Pay se Klere is so swak kwaliteit sou ek nie daar gekoop het nie eerder meer betaal en by woolworths gaaan koop het. Ek het nou die slips wegegooi en die strokie maar ek het nou darem gelee


Company: Pick 'n Pay
Country: South Africa
City: George
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Jet
Gate

Edgars
Swak diens

Dis-Chem
Swak kwaliteit Van panda doeke

Foschini
Blocking accounts

Mr Price Home
The quality of your product

NWJ
Ring wat ek by NWJ gekoop het

Pick 'n Pay
Think I would

Foschini
SWEMBROEK

Jet
Jet verkoop klere wat vol gate is

Huggies
Doeke is swak gemaak