Pick 'n Pay
Think I would

Shops, Products, Services

Ek en my man is na pick and pay eastrand mall daar is die pick and pay so vol daar daar kan skaars n muis beweeg ek het n broek gaan om ruil want die een wat ek gevat het was nie reg maar die cashier het dit al op gely en wat vir my so snaaks is hulle het my die eerste keer gesien met die broek toe we sy niks maar toe ek wou trrug loop moet ek boy agter on loop waat die mense skouer teen skouer teen Mekaar staan ek Sal pick and pay nooit weer ondersteun nie sy kon net saam met my gekoop het maar kyk of ek ooit weer n sent by n pick and pay spandeer Sal eerder checkers ondersteun


Company: Pick 'n Pay
Country: South Africa
City: Eastrandmall
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Jet
As julle diens en Klere wil he gaan hierna toe

Pick 'n Pay
PRYSE OP RAKKE

Toyota
Moeg gekla

Pick 'n Pay
SWAK DIENS EN AREA BESTUURDER LIEG VIR CUSTOMER

Afford Vehicles
On my roadworthy

Jet
Gate

Renault South Africa
Probleem met voertuig registrasie

American Swiss
TYDSKRIF OP REKENING

Fraai Meraai Ontwerp
WAG NOGSTEEDS