Chubb
Persistently

Security

Die eerste sales rep was so 4 weke terug by ons bure gewees en ons veduidlik hoe ding gaan werk. Daar was iets ontrend die die gesprek wat nie reg geklink het nie. Ons bure het oor geskuif van EPR af na chubb toe. ons is nog steeds by EPR en is happy daar. Nou het ons bure moeilikheid met EPR want CHUBB kon nie bewys lewer het dat hulle `n faks aan EPR gestuur het om te kanseleer nie. EK IS BLY ONS HET BY EPR GEBLY!!!
Die sales rep het ons aan houdend gebel en ons het begin om sy oproep te vermy.
Die 2de sales rep was hier 2weke gelede om ons weer te probeer skuif en vir hom gese ons stel nie belang nie en het aan gehou en aan gehou.
Op `n sondag middag wanneer jy nie lus is vir dinge of mense nie kom pla hulle jou. Ek is nou vol om te se NEE ons stel nie belang nie. Hulle pes jou om elke hoek en draai waar hulle jou kry.

As dit verder so aangaan gaan ek verder stappe teen chubbe krugersdorp vat.

EK HOOP `N BESTUURDER VAN CHUBB GAAN MY SO GOU MOONTLIK KONTAK OOR DIE SAAK!!!


Company: Chubb
Country: South Africa
City: Krugersdorp
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Rochester Home Decor
BAD SERVISE

Hyundai South Africa
CD playe

J&k Mobile Mechanic 24/7
J&K MOBILE MECHANIC 24/7 moet beginners wees

Lusio Panelbeaters
0848962105

Homemark
Call and take money from your account

First National Bank
*bleep*! bank na FNB verander-Alles gaan verkeerd

Vodacom
Ek wil net my geld terug he!!!

Pick 'n Pay
UNBELIEVEBLE WARM

Outsurance
Hoeveel mense word so gevang???

Unisa
BAD ATTITUDE