Multichoice
PVR

Recreation & Entertainment

G Vol is regtag nie die woord nie. In die verlede moet ek aanhou & aanhou tot my airtmine op is van ek was van die 1 department na die ander deurgesit. Vandag 27/05/2013 bel ek weer want my dei PVR decoder se E143-3 Home gateway expire (Ek het al die probleem is die verlede gehad & daar was iemand wat my kon help) Die probleem is dit my extra view het die signal nie, ek was Saterdag by DSTV & hul vind nie fout nie, so hulle my aangeraai om 'n tachnician yt te kry wat ek more gaan doen, maar toe ek nou tys kom gee dit die error meggas) Ek het die call centre gebel & verneem ek moet nie meer die commercial lyn bel nie, maar die gewone lyn omdat ek 'n employee acc het, wel toe stel die call agent voor hy sal die link breuk maar, sien toe ek het 'n employee acc, in die verlede kon die supervisor help, maar hy se toe die suppervisor kan nie in die geval help nie. Maar nou moet ek 'n hele aand & meskien dag sonner televisie sit& hoekm ek ongelukkig is, in die verlede kon hulle my dan help... WAT NOU??? Ek verstaan as die tv nie sonder die ekstra view meskien kan speel nie, maar ons het nog nie probeer nie. DSTV asb ons betaal baie geld of dit nou 'n employee acc is of nie...


Company: Multichoice
Country: South Africa
City: Call centre
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Multichoice
BEL EN GEEN HULP!!!

Multichoice
Explora - Employee Accounts

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

KFC
2 Keer vir dieselfde kos betaal

Vodacom
SHOCKING!!!

Multichoice
Bad Service / Explora / Extra View

Multichoice
Explora & Extra View Error 107

Absa
VERBAND AANSOEK

Sheet Street
Sheet Street & Mr Price

Vodacom
Nokia 206