Multichoice
Explora & Extra View Error 107

Recreation & Entertainment

Eks nou moeg van elke keur bel call centre toe, net om gese te word sorry they cant assist me, because i have a employee account. Ek het verlede week ook, 'n complain gele van niemand kon my help nie, Nomfuda het uit haar pad gegaan om my te help, toe ek nou weer bel omdat die tegnikus sukkel om 'n konneksie te kry (sodat die 2 met mekaar kam praat) se domela my, dieselfde rympie wat ek nou al in my slaap se "Sorry we cant assist you, because of a amployee account" Ek weet ons betaal minder, maar is daar dan niemand wat in die GROOTE call centre nie vir ons kan help nie??? Eks nou moeg van elke keur bel & vir ure aanhou met 'n prepaid telefoon nogal & dan word ek nie gehelp. NEE DSTV EK MOET DIE TEGNIKUS BETAAL VIR SY KM & TYD, VIR WAT??? VIR NIKS...!!! Iemand het my geskakel & die error code wil nog steeds nie weg nie. Die tegnikus moes ry, als is reg gekoppel, maar die error wil nogsteeds nie weg nie. Eks teleurgesteld in die laaste persoon wat my gekontak het, want as ons vir hom se die software is reeds gedownload se hy "mmm" Dus dan die eerste ding wat gedoen moet word.


Company: Multichoice
Country: South Africa
City: Call Centre
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Multichoice
Explora - Employee Accounts

Autopage
Lyne word geblok omdat dit nie betyds betaal word

Autopage
Kry steeds nie antwoorde op my klagtes nie

Multichoice
BEL EN GEEN HULP!!!

Multichoice
Baie upset met multichoice se diens

Multichoice
PVR

Woolworths
Swak diens

Vodacom
Vodacom

Old Mutual
Wil nie my geld uit betaal nie

Chatz Cellular
ADMIN FOOI - NIE BEWUS DAARVAN. SWAKSTE DIENS NOG