Media24 Magazines
Slegte foto kwaliteit-Huisgenoot

Newspapers & Magazines

Kan julle asb seker maak julle foto kwaliteit is beter in die Huisgenoot? In die uitgawe van 24 Oktober 2013, bladsy 113, is mens veronderstel om te sien hoe die matriek afskeids rokke en leerlinge lyk, maar mens kan nie eers uitmaak hoe hulle lyk nie agv swak kwaliteit. Dit is ook nie die eerste keer nie, dit is omtrent in elke uitgawe so. Ag nee man, word wakker en publiseer beter fotos asb!!


Company: Media24 Magazines
Country: South Africa
City: Joannesburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Huggies
Doeke is swak gemaak

Media24 Magazines
Tydskrif word duurder EN dunner!

Mr Price Home
The quality of your product

Huggies
SWAK GEHALTE

Spar
Bad pies and nosy Cleaners

Spar
"Bad pies and nosy Cleaners" 5 Star Spa

Atterbury Motors
Waar kwaliteit diens wel bestaan/toegepas word

Old Khaki
Slegte kwaliteit

Pick 'n Pay
Broke Iron

Alexander Forbes Insurance
PATETIESE DIENS