Old Khaki
Slegte kwaliteit

Shops, Products, Services

Ek het so bietjie meer as twee maande terug 'n knopies hemp by Old Khaki gekoop. Die hemp trek los op die materiaal self. As dit op 'n naat was is dit verstaanbaar. Hy het streepies wat afloop en hy trek los op die streepies. 'n Mens betaal duur vir goeie kwaliteit en dis wat mens kry. Ek het bietjie meer verwag. :-(


Company: Old Khaki
Country: South Africa
City: General
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Mr Price Home
The quality of your product

Media24 Magazines
Slegte foto kwaliteit-Huisgenoot

Atterbury Motors
Waar kwaliteit diens wel bestaan/toegepas word

Jimmy's Killer Grills
Soveel geld vir dit???

Samsung South Africa
After Sale

Pick 'n Pay
Bougth my children clothes

Absa
VOERTUIG VERSEKERING

Furniture City
My sitkamer banke!

Pick 'n Pay
Broke Iron

Home Of Living Brands
Ad goods