Die Burger
Elektroniese weergawe onvolledig

Newspapers & Magazines

Indien u van voorneme is om in te teken op die elektroniese weergawe van die Burger wees bewus dat wat voorsien word nie dieselfde is as wat die papier-gedrukte weergawe is nie. Ek praat spesifiek van die weergawe wat deur On-theDot bestel word. Die Saterdag weergawe bevat nie die Klasifiseerde bylae nie sowel as die bylae oor veilings is ook afwesig. Die koste word nie dienooreenkomstig aangepas nie en daar is ook geen vooraf inligting dat 'n onvolledige koerant verskaf word nie. Verskeie e-pos korrespondensies na verskeie afdelings en ook die redakteur was of totaal onbeantwoord, of na 'n aanvanklike reaksie na 'n e-pos aan die redakteur, waarop 'n paar kerrespondensie van sy kantoor ontvang was, het dit ook onbeantwoord opgedroog. So geen verduidelikking is beskikbaar hoekom en of daar ooit 'n volledige koerant elektronies voorsien sal word nie. As jy dus 'n volledige koerant verkies, vermy liefs die elektroniese uitgawe en spesifiek op 'n Saterdag.


Company: Die Burger
Country: South Africa
City: Elektroniese weergawe
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Die Burger
Hopelose aflewering

Hyundai South Africa
ONAANVAARBARE NA VERKOPE DIENS

Beeld
KOERANT ALWEER NIE AFGELEWER NIE

Beeld
GEEN AFLEWERING - ALWEER!!

Beeld
Geen aflewering van koerant

Beeld
Weereens

Discovery Insure
Geen 50ppm BP-diesel

Consumer Friend
Presies hoe lank moet ek nog wag?

Absa
Electronic Banking

Beeld
GEWESE BEELD INTEKENAAR