Toyota
Poor Client Service!

Miscellaneous

Ek is die PA vir die Hoof van ons Kli? ntediens.

Nadat haar motor gediens was die 25ste November, het haar 'clucth plaat' gebreek nadat sy terug gekom het van verlof en Toyota Barloworld het dit gister ingesleep van haar huis af.

Sy is 'n enkel ma en het haar moeder se voertuig geleen vir die dag.

Bainca het haar geskakel en 'n kwotasie gegee gister oggend. Ek het gister middag geskakel om te hoor wanneer sal die voertuig reg wees, ek moes boodskap los want Bianca was nie beskikbaar nie.
Geen oproep was ontvang van die tak nie.

Vanoggend het ek ongeveer 08:30 weer geskakel, en uiteindelik weer 'n boodskap gelos want Bianca was steeds te besig. Ek het binne 30min weer geskakel, geen dienskonsultant kon my help en ek is deurgeskakel na die 'Service Manager' hy het belowe dat Bianca my binne 2min sal terugskakel.

Dis is nou amper 60minute later, geen oproep, nadat ek weer geskakel het en die skakelbord dame my ges? het, ek het 2 opsies, of ek hou aan, of ek skakel weer!
Wat 'n onaangename swak dienslewering ervaring!

Tot op hede (09:46) was nie ek of my bestuurder terug geskakel nie. PATETIES!


Company: Toyota
Country: South Africa
City: Barloworld Toyota Centurion
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Mccarthy
My ingeruilde voertuig nie van my naam af nie

MDS Collivery
Swakste courier diens in Suid Afrika

Standard Bank
Foutiewe Aftrekking

Absa
Geen terugvoering

Integra Motors
BAD SERVICE

Homemark
Bel terug

Nedbank
Ek doen mos die moeite om te skakel

South African Police Service
Bad service at a police station

House Of Superior Clothing
Swak diens en kommunikasie

Absa
Aansoek vir studentelening