MDS Collivery
Swakste courier diens in Suid Afrika

Cars & Transport

Ek het woe gebel en het toe met 'n swart dame gepraat en sy het my verseker ek sal don
My pakkie kry, dit het nie gebeur nie ek het don toe ingeskakel en dar was vir my ges? dit sal
Vrydag voor 12:00 by my wees dit het ook nie gebeur nie ek het toe vrydag in geskakel om en by 16:00 En met 'n swart mans persoon gepraat wat vir my ges? het hy sal dit by my kry voor 19:00
die aand want dan maak julle toe. ek het 18:00 weer gebel en met Rony gepraat wat my verseker het hy sal dit gou uit sorteer vir my sat oggend voor 12:00

Weereens was ek gelos met lee hande en tyd gemors, ek het sat oggend 08:00 ingebel en met rony gepraat wat my verseker het die pakkie word uit gestuur, om en by 11:00 het ek weer geskakel en daar was vir my ges? dat die pakkie uit is saam 'n druiwer en ek sal dit ontvang, 12:00 het gekom maar geen pakkie nie en toe ek weer inbel was daar geen antw nie

ek het vanoggend 08:05 gebel en met 'n engelse mans persoon gepraat wat my binne 5 min sou terug skakel ek het jou geskakel 11:08 dit is 3 ure later wat ek gewag het vir die persoon om my te skakel


Company: MDS Collivery
Country: South Africa
City: Pretoria
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Medihelp
Medihelp een van die swakste diens verskaffers

Mustang Marketing
Swakste van swak

Game
Genoeg is genoeg

PostNet SA
Swak diens

Gm Imperial
Swak kliente diene

Motomia
Ad service

House Of Superior Clothing
Swak diens en kommunikasie

Standard Bank
No reply - Money was out of my Account

First National Bank
AFTREK VAN FONDSE SONDER TOESTEMMING

First National Bank
Cellphone Banking