Medicross
Hoekom word ek vir 2 konseltasies gecharge

Health & Medicine

Hoekom word ek vir 2 konseltasies gecharge as ek alles kontant betaal. ek het n afspraak gemaak vir my man wat sy rug seer gemaak het. toe gaan ek saam met hom. ek het die dokter gevra om na my keel te kyk want dit is seer. ek het nie n afspraak gemaak vir my nie maar wel vir my man. hoekom word ek vir 2 gecharge as ek een afspraak het.


Company: Medicross
Country: South Africa
City: Kimberley
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Salon 8 Till Late
Wag en wag en wag vir my afspraak

Mutual & Federal
Derde party claim vat foreve

South African Police Service
Bad service at a police station

Pick 'n Pay
Complaint about Bad service and Pricing

Emporium Hair & Beauty
Onaanvaarbare en onvanpaste gedrag teenoor klient

Jacaranda 94.2
What happened to Afrikaans?

Surmed Health
Medies wyer om te betaal in hospietaal

Vodacom
SHOCKING!!!

Motomia
PATETIESE DIENS

Mbizi Caravan Lodge
Mbizi Caravan Lodge Pryse en Vuil Badkamers