Pick 'n Pay
Complaint about Bad service and Pricing

Shops, Products, Services

Dis nou al die 2de keer wat dit gebeur. Ek is n gereelde klient wat elke week daarin gaan. Ek koop n spesifieke wyn en daars gedurig n prys met die regte naam, regte grootte, maar as ek voor by die til kom is dit veel duurder. En dan as jy dit ordentlik vra hoekom dit so is word dit gese dat dit vir die witwyn is en nie die rooiwyn nie. My vraag nogsteeds: Hoekom staan dit nie op die pricetag nie? En die prys is by die spesifieke wyn gepak. Vrydag het ek weer ingegaan en gesien dat die prys weer spotgoedkoop is, en ek maak toe seker by bestuurder of dit waar kan wees en hy kyk die prys en se: Ja mevrou dis sy prys. Ek gaan betaal en kry toe n groot skok en al wat toe gese was is, Ek het n fout gemaak dis die verkeerde prys, as die til so se dis die prys, dan is dit. Sonder om dit ordentlik te se. Ek voel ongelukkig, want ek werk ook in n winkel en as die prys op die rak se, dis die prys dan is dit en die klient kry dit vir daardie prys op die rak. Reg of Verkeerd? Ek stry nie oor die prys nie en betaal maar en loop, maar voel net dis nie reg nie. Hoekom kon ek nie daardie prys betaal nie? Dis nie my skuld as hule klomp nonsens aanvang nie.


Company: Pick 'n Pay
Country: South Africa
City: Malmesbury
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Spar
Prys nie op die rak nie

Pick 'n Pay
Pruduct scan wrong price

Brights Hardware
Prices and odacity

Omaramba Holiday Resort
Pryse op webwerf is n klug!

Omaramba Holiday Resort
Omaramba webwerf misleidend

Mtn
Julle wen die prys vir uselesness. Bravo

Ster-Kinekor
Service and Complaint

Mtn
MISLEIDENDE ADVERTENSIE

Pick 'n Pay
N 2DE KEER TEVEEL BETAAL???