Medicross
Het meer van hulle nodig

Health & Medicine

Aangesien ek nie mag bestuur vir 'n bepaalde tyd het ek Medicross Krugersdorp gekontak vir 'n voorskrif op kroniese medikasie. Madelein Jansen v Vuuren was so vriendelik en behulpsaam en het sonder om twee keer te vra my voorskrif deur gefaks na Dischem Princess Crossing. Nadat ek met Elsa Wilson by Dischem gepraat het, was my medikasie dieselfde dag gereed vir optel.
Dit mag na iets kleins klink, maar dis die klein dinge in die lewe wat tel.
Vrie ndelik mense wat bereid is om daai ietsie ekstra vir hul medemens te doen.
Baie dankie
Driena Hoffman


Company: Medicross
Country: South Africa
City: Krugersdorp / Princess C
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Dis-Chem
Het meer van haar soort nodig

Bestmed Medical Scheme
KRONIESE MEDIKASIE BETAAL AS AKUUT

Clicks
Het nie my bybetaling gedoen vir Januarie 2013 nie

Medihelp
Kroniese medikasie by STAATSHOPITAAL AFHAAL

Fishaways
Swak/onbekwame diens

Essential Med
Kroniese Medikasie

Absa
ABSA GAPSA!!! BOIKOT ABSA - Spreek uit 2 monde

Tiestacron
Goeie dienste

Autopage
Oorgegee aan DMC

Big Boy Scooters Pretoria East
Bad Service