Essential Med
Kroniese Medikasie

Business & Finance

Mr. Smit,

Ek wil U dank dat U na ons as klient omsien. Julle nuwe netwerk Essential One Doctor is fantasties. Die dokters is uitstekend en my medikasie wat Care Cross nie gedek het nie is nou op die formular en dan die beste van als is dit is my eie huis dokter.

Ek sien die mense kla en kreun oor Essential Med maar ek is een van meenigdes wat dink julle dien is PUIK!

Dankie Mr. Smit en mag daar nog vele meer jare van goeie diens.

Vriendelik groete

Leon Smit.


Company: Essential Med
Country: South Africa
City: Somerset West
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Zuid Afrikaans Hosptial
BESTE MEDIESE DIENS

Bestmed Medical Scheme
KRONIESE MEDIKASIE BETAAL AS AKUUT

Dr Marinda Vosloo
Uitstekende diens!

Clicks
Het nie my bybetaling gedoen vir Januarie 2013 nie

Dis-Chem
Het meer van haar soort nodig

Mtn
Bad service

Incredible Connection
SOMERSET MALL IS N TAK WAAROP JULLE KAN TROTS WEES

Simply Shoes
PUIK DIENS

Mccarthy
Uitstekende diens wat alle verwagtinge oortref

Essential Med
Claims are PAID