Rf Technologies
Van 5% tevrede na 110% tevrede!

Electronics and household app.

Neels, baie dankie vir jou begrip en welwillendheid teenoor my ontevredenheid t.o.v. die dekodeerderfooi en wat jy op 'n taktvolle, spoedige en vriendelike wyse opgelos het. Dis wat 'n mens klientediens noem en sal ek as gevolg van mense soos jy nog baie jare met julle besigheid doen. Dra ook my dank aan die res van jou bestuurspan oor, asb.
Sterkte vorentoe en nogmaals dankie,
Hannes Viljoen.


Company: Rf Technologies
Country: South Africa
City: College Court, Bloemfontein
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Impak Education
BAIE MOOI!

Cell C
Anel Coetzee

Zuid Afrikaans Hosptial
BESTE MEDIESE DIENS

Incredible Connection
Vriendelike diens

Mtn
Marc se ekstra myl!

Santam
Kompliment

Fedhealth Medical Scheme
BAIE DANKIE

Purple Turtle Movz
Fantastiese diens PTM span

JH Retief Transporters
Professionele - J.H. Retief Transport