Superpools
Uiters swak diens
- 12-12-2013
- 34
Foute aan nuwe swembad, wat al sedert die installasie in Februarie 2011, uitgewys en gerapporteer is, word net eenvoudig ge-ignoreer. Na twee jaar kon ek nog geen positiewe reaksie kry nie.
Company: Superpools
Country: South Africa
City: Somerset Wes